Die Slag van Doggersbank het op 24 Januarie 1915 tussen die Britse en die Duitse Vloot plaasgevind. Die slag was 'n Britse oorwinning nadat hulle die Duitse skip SMS Blücher gekelder het. Al die aksie het naby die Doggersbank in die Noordsee plaasgevind.
Bron The Encyclopedia of Sea Warfare. Spring Books. 1975.
Verwysings
Eksterne skakels
Die Slag van Doggersbank
Kategorie:Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Geskiedenis van Duitsland Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde Koninkryk Kategorie:Seeslae