Kim Il-sung (Koreaans: 김일성; 15 April 1912 – 8 Julie 1994) was die eerste leier en stigter van Noord-Korea se Kommunistiese Party en die land self. Sy dood, op die ouderdom van 82 is op staatstelevisie aangekondig. Volgens die grondwet van Noord-Korea beklee hy sedert sy dood die amp as "Ewige President van die Republiek".
Eksterne skakels
Kim's resting place. Besoek op 17 Augustus 2014.
Kategorie:Noord-Koreaanse militariste Kategorie:Noord-Koreaanse politici Kategorie:Diktators Kategorie:Kommuniste Kategorie:Maarskalke Kategorie:Mense in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Premiers Kategorie:Presidente Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1994