Die Senegalvleiloerie (Centropus senegalensis) is 'n standvoël wat voorkom in noord-oos Namibië, die Caprivistrook en Zimbabwe. In Engels staan die voël bekend as die Senegal Coucal.

Die Senegalvleiloerie eet hoofsaaklik insekte en sprinkane.

duimnael|links|'n Senegalvleiloerie

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Loeries