Die Gestreepte vleiloerie (Centropus superciliosus) is 'n standvoël wat voorkom in die Caprivistrook en Zambezirivier-vallei. In Engels staan die voël bekend as die White-browed coucal.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.
Verwysings
Kategorie:Loeries