duimnael|links|Voorbeelde van Airfix se modelle, 1957 Airfix was 'n Britse maatskappy wat plastiese skaalmodelstelle van onder andere skepe, motors, vliegtuie en militêre voertuie gemaak het. Die stelle kon deur geesdriftiges gebou word. Die maatskappy het in 1952 met produksie begin en is in 1984 verkoop. Hulle eerste model was van die skip Golden Hind. Vliegtuie was gewoonlik op 1/72 skaal vervaardig.

Bron The Model World of Airfix. Arthur Ward. Bellew Publishing. 1984

Kategorie:Britse maatskappye