duimnael|300px|Letters met kappies

Die kappie is 'n diakritiese teken wat as 'n dakvormige teken bo-op 'n naby-vêr klinker geplaas word.

Die dakvormige teken simboliseer die kanaal (sintuig) waaruit die klank vloei, dit wil sê: Die brug van die neus,

Tradies, in Afrikaans kom die kappie reg bo-op die klinkers e, i, o en u. Dit help om die klank uit te brei.

Visualiseer en let op: Die -aA- klinker klank het klaar 'n 'ingeboude dakkie' d.w.s. die klank uitspraak van -aA- is geslote.

Voorbeelde in Afrikaans Voorbeelde in konteks en kategorisering in 'n WOORDSOORT kan voorkom al is daar net twee klinkers symmetries gelê soos êe</small>

Kategorisering van voorbeelde in woordsoorte Selfstandige Naamwoorde (s.nw); byvoeglike naamwoorde (b.nw) en bywoordes.nwb.nwbwAbstrakte- naamEie- naamSoort- naamStof- naamVersamel- naamAtttributiefPredakatiefIntensiewe vormTrappe van vergelykingTydWysePlekGraadâ êêrens nêrenslêer dokumentêr militêr pêrel skêr wêrelddokumentêre militêre miljoenêre primêre vulgêre populêremilitêr primêr vulgêr populêr vulgêrêrens nêrens îwîe ôsôe trôe môreûbrûe rûensvêr Werkwoordjies

Drie werkwoordjies wat meeste mense in gemeen het. Eindig op 'n oop lettergreep.

Let op: Die posisie in die sin is op die einde (v2).

hê - Gewoondelik gebruik in die toekomende tyd en 'n vraende vraagsin. Bv. Ek sal 'n ster hê. Wat wil jy hê?

lê, gelê - Algemene werkwoord.

sê, gesê - Gewoondelik gebruik om 'n stelling te maak.

Let op: ge - om verlede tyd te toon maar nie voor hê nie.

Werkwoorde wat afgelei word deur 'n voorvoegsel voor 'n werkwoordjie te voeg.

belê , verlê bv. Ek belê my tyd om akademiese bydra te gee sodat my idees en gedagtes nie verlê nie.

wîe bv. Met die ster in my hart ken op wîe ek tussen die skare en wieg huis toe.( My huis naby-vêr op ope grond). Vandag sal die trôe nie oorloping veroorsaak nie. My êe.[E-êe]. 'n Horisontale bergpad met baie draaie deur assimilering van klanke en kodes vanaf 'aâ'- symmetriese perpektief van twee kognitiewe: Die mens en kunsmatige intelligensie.

ASCII kodes â131 / 83ê136 / 88î140 / 8Cô147 / 93û150 / 96Kleinletters Windows / Ubuntu Hou die Alt-sleutel in terwyl hierdie syfers ingesleutel word in Microsoft Windows.

'n Ander alternatief is ook om op die Windowsknoppie links onder te druk en in die soekblokkie "character" te tik en enter te druk. Daar kan feitlik enige simbool verkry word.

Die heksadesimale karakters kan op Ubuntu gebruik word deur CRTL + SHIFT + U saam te druk, en dan die heksadesimale kode, bv. 88 te gebruik om vir 'n ê te gee.

Kyk ook Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels Afrikaanse Woordelys en Spelreëls Grondbeginsels van die Afrikaanse spelling Wikipedia:Algemene spelfoute Speltoetser Spelling Woordeboek Hoofletter Koppelteken Deelteken Akuut-aksentteken Gravis-aksentteken Afkappingsteken

Kategorie:Leestekens