Lamivudien (chemies 2',3'-dideoksi-3'-tiasitidien, algemeen bekend as 3TC) behoort tot die klas teenretrovirale middels bekend as nukleosied trutranskriptase remmers (NRTIs), wat die ensiem trutranskriptase blokkeer, 'n ensiem wat onmisbaar is vir virusvoortplanting.

Gebruike Lamivudien word gebruik as deel van 'n hoogs-aktiewe antiretrovirale terapie (HAART) vir die behandeling van MIV tipe 1 of 2.

Volwassenes behoort een 150 mg tablet tweekeer daagliks neem.

Verwysings

Kategorie:Geneesmiddels Kategorie:Nukleosied trutranskriptase remmers Kategorie:Wêreldgesondheidsorganisasie se essensiële medisynelys