Antennablennius is 'n genus van Blennies (Blenniidae) wat in die Indiese Oseaan, hoofsaaklik in die westelike streke, voorkom.Spesies van Antennablennius op www.fishbase.org.

Spesies Dit bevat die volgende spesies: Antennablennius adenensis (Fraser-Brunner, 1951) Antennablennius australis (Fraser-Brunner, 1951) Antennablennius bifilum (Günther, 1861) Antennablennius ceylonensis (Bath, 1983) Antennablennius hypenetes (Klunzinger, 1871) Antennablennius simonyi (Steindachner, 1902) Antennablennius variopunctatus (Jatzow & Lenz, 1898)

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Kategorie:Baarsagtiges