Die Grootvleiloerie (Centropus cupreicaudus) is 'n standvoël wat voorkom in die Caprivistrook. In Engels staan die voël bekend as die Coppery-tailed Coucal.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011.

Verwysings

Kategorie:Loeries