Matlabas is 'n nedersetting in Limpopo ongeveer 40 km noord van Thabazimbi. Die R510-streeksroete gaan deur die dorp en Marakele Nasionale Park is langs die dorp.

Sien ook Gereformeerde kerk Matlabas Lys van dorpe in Suid-Afrika

Kategorie:Nedersettings in Limpopo