Die jaar 283 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Feb/Maart - Carinus en Numerianus, Carus se seuns word tot Augusti en medekeisers verhef. Carus en sy seun Numerianus verlaat Antiochië. The Monetary System of the Romans: A description of the Roman coinage from early times to the reform of Anastasius, , Ian J. Sellars, 2013 Keiser Carus neem Probus se leër in die ooste oor en val Mesopotamië binne. Hy trek glo op tot aan Ctesiphon. Keiser Carus word glo in sy tent deur die bliksem getref. Dalk is hy deur sy swaer Aper vermoor. Carus se jong seuns Numerianus -in die ooste met Aper- en Carinus -tuis in Rome- volg hule pa op.The Roman Empire at Bay, AD 180–395, The Routledge History of the Ancient World, , Routledge, 2014, , 17 Desember – Pous Gajus volg Pous Eutichianus op.

Geboortes

Sterftes 7 Desember – Pous Eutichianus, die 27ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).

Verwysings

Kategorie:3de eeu