Die jaar 284 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 3de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure Medekeiser Carinus begin na suksesvolle aksies aan die Ryn 'n veldtog in Britannia. Maart – Keiser Numerianus is glo nog in lewe en bereik Cyzicus waar 'n munt van hom geslaan word. Numerianus word vermoor, maar die moord word glo deur sy oom Aper geheim gehou. 20 November – Aper probeer vir 'n vergadering van die leër in Nicomedia as keiser aanvaar te word, maar hulle verkies 'n jong offisier Gaius Aurelius Valerius Diocles wat Aper met sy eie hande dood en as Diocletianus die nuwe keiser word.The Roman Empire at Bay, AD 180–395, The Routledge History of the Ancient World, , Routledge, 2014, , Carinus hoor in Britannia oor die rebellie van Diocletianus. In Pannonia word Marcus Aurelius Julianus tot keiser uitgeroep.The Monetary System of the Romans: A description of the Roman coinage from early times to the reform of Anastasius, , Ian J. Sellars, 2013
Geboortes
Sterftes Keiser Numerianus
Verwysings
Kategorie:3de eeu