R Coronae Australis (afkorting: R CrA) is ’n veranderlike ster in die sterrebeeld Suidelike Kroon. ’n Klein refleksie-/emissienewel, NGC 6729, strek van die ster in ’n suidoostelike rigting.
Die ster beweeg in die rigting van die sonnestelsel teen ’n radiale snelheid van 36 km/s−1. In rofweg 222 000 jare sal dit binne 1,77 ligjare van die Son af wees. Daar is egter ’n groot speelruimte vir foute en die werklike afstand is steeds onseker.
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Veranderlike sterre Kategorie:A-tipe reusesterre