duimnael|regs|Sub-Sahara Afrika

Afrika suid van die Sahara is die deel van die kontinent suid van die Saharawoestyn. Somalië, Djiboeti en Soedan is geografies deel van die streek, maar is kultureel, taalkundig en histories deel van die Arabiese wêreld.

Die onderstaande lande is in Afrika suid van die Sahara:

Angola Benin Botswana Burkina Faso Burundi Demokratiese Republiek die Kongo Djiboeti Eritrea Eswatini Ethiopië Gaboen Ghana Guinee Ivoorkus Kameroen Kenia Lesotho Liberië Madagaskar Malawi Mali Mauritanië Mosambiek Namibië Niger Nigerië Republiek die Kongo Rwanda Senegal Sentraal-Afrikaanse Republiek Sierra Leone Somalië Suid-Afrika Suid-Soedan Tanzanië Togo Tsjad Uganda Zambië Zimbabwe

Kategorie:Gebiede van Afrika