Great Yarmouth (afgekort Yarmouth) is 'n kusdorp in die Engelse graafskap Norfolk met sowat 58 duisend inwoners. Die dorp is, naas die hoofdorp Norwich, die grootste nedersetting in die graafskap en is padlangs ongeveer 32 km vanaf Norwich geleë. Great Yarmouth was tot die middel 20ste eeu as 'n vername vissershawe bekend.
Bekende persone Jack Cardiff (1914–2009) – kinematograaf Matthew Macfadyen (gebore 1974) – akteur Daniel Ross (1902–1982) – akteur Hannah Spearritt (gebore 1981) – sangeres en aktrise
Sustserstad Rambouillet, Frankryk
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Norfolk