Die jaar 275 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 75ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. duimnael|regs|150px|Aurelianus

Gebeure 4 Januarie – Pous Eutichianus volg Pous Felix I op. Die moord op keiser Aurelianus veroorsaak verwarring. Ná so'n maand bevestig die senaat M. Claudius Tacitus as keiser. Hy was konsul in 273. Hy is 'n senator en 75 jaar oud. Aurelianus word tot godheid verklaar en party mense wat vir sy moord verantwoordelik gehou word, word tereggestel.The Monetary System of the Romans: A description of the Roman coinage from early times to the reform of Anastasius, , Ian J. Sellars, 2013

Geboortes

Sterftes Keiser Aurelianus van die Romeinse Ryk. (vermoor)

Verwysings

Kategorie:3de eeu