Die jaar 248 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 48ste jaar van die 3de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure 28 Desember – Pous Dionisius die Grote van Alexandrië volg Herakles as Patriarg van die Kerk in Alexandrië op. Die Romeinse Keiser Pacatianus kom aan bewind.

Geboortes

Sterftes 17 Desember – Pous Herakles van Alexandrië 13de patriarg van die Kerk in Alexandrië (* ?)

Kategorie:3de eeu