Die jaar 249 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 49ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Marcianopolis word deur die Gote geplunder. Die troepe van Trajanus Decius roep hom –teen sy wens– tot keiser uit. Keiser Philippus val hom aan maar word dood gemaak.

Geboortes

Sterftes

Kategorie:3de eeu