Hoërskool Florida is 'n Afrikaanse hoërskool geleë in Florida, Roodepoort, Suid-Afrika. Die skool is bekend vir sy vele akademiese presteerders in Gauteng en in Suid-Afrika gedurende die afgelope dekade. info.gov.za
"I must also applaud the Hoërskool Florida for producing the top three learners in our province." - Premier Mbhazima Shilowa 2002
Noemenswaardige alumni Al Lotter, TV-persoonlikheid, tydskrifredakteur (Wrapped) en radio-omroeper by Jakaranda FM en Radio Bahrain Bertha Le Roux Wahl – aktrise, bekend vir haar rol as Emma in 7de Laan Elton Jantjies, tot 2012 'n rugbyspeler in die Lions (Superrugbyspan) Harry Viljoen, voormalige Springbokafrigter Heidi-Mari Oosthuizen, Suid-Afrikaanse gimnas Joe Foster, musikant Marius van Reenen, Deloitte & Touche se beste ouditklerk in Afrika in 2008 Marlese Kapp, sanger in die Afrikaanse damesgroep Shine 4 Peter Auret, tromspeler Quinne (Brown) Huffman, aktrise, bekend vir haar rol as Connie in 7de Laan Raoul Beukes, operasanger Riku Lätti, musikant Wahl Bartman, Springbokrugbyspeler Yolandi (Lotter) Herbst, TV-persoonlikheid (Sisters – MK89), model en deel van FHM 100 Sexiest Women; Prof. Vasti Roodt, Dekaan Kuns en Sosiale Wetenskappe, Universiteit Stellenbosch
Kategorie:Skole in Gauteng