Lakshmibai (Marathi: लक्ष्मीबाई, Lakṣmībāī; 19 November 1828 - 18 Junie 1858) gebore as Manikarnika, was die Rani (koningin) van die Maratha-regeerde Staat van Jhansi, wat in die noord-sentrale deel van Indië geleë is. Sy was die Rani van Jhansi, 'n leier van die Indiese opstand van 1857 en 'n simbool van weerstand teen die heerskappy van die Britse Oos-Indiese Kompanjie op die Indiese subkontinent.
Na die Rajah (Koning) van Jhansi, Gangadhar Rao se dood, wou die Britte die staat van Jhansi van die Huis van Maratha annekseer, om die rede het die Rani van Jhansi 'n weerstandbeweging teen die Britse Oos-Indiese Kompanjie begin.
Verdere leesstof Zila Vikas Pustika, 1996–97, Jhansi Vishnu Bhatt Godse Maza Pravas: 1857 cya Bandaci Hakikat (Marathi) Karl E. Meyer & Shareen Blair Brysac Tournament of Shadows Washington D.C.: Counterpoint, 1999; pp. 138-45. Janki Sharan Verma Amar Balidani
duimnael|links|Rani Lakshmibai (c. 1857) Eksterne skakels
Biografie van Lakshmibai Lakshmibai, Rani van Jhansi John Lang's account of his meeting with the Rani First Freedom War 1857: स्वातंत्र्यसमर १८५७ चा Rani Lakshmibai in Time's list of top 10 daredevil wives; NDTV
Kategorie:Geboortes in 1828 Kategorie:Geskiedenis van Indië Kategorie:Indiese monarge Kategorie:Sterftes in 1858