duimnael|Die W3C se kenteken. duimnael|Tim Berners-Lee, die vader van die wêreldwye web.
Die W3C (Engelse afkorting vir World Wide Web Consortium) is 'n organisasie wat in 2004 deur Sir Tim Berners-Lee gestig is om die ontwikkeling van die web (die WWW of W3) voort te sit. Hulle lê ook standaarde vir web-gebaseerde tale neer en probeer om hulle te verbeter.
Van die standaarde waarna hulle omsien sluit in: HTML, HyperText Markup Language XHTML, Extensible HyperText Markup Language CSS, Cascading Style Sheets XML, Extensible Markup Language
Teen 2 April 2010 het die W3C 328 lede gehad.
Verwysings
Eksterne skakels Die W3C se tuisblad
Kategorie:Internet Kategorie:Standaardeorganisasies Kategorie:Webwerwe