Die fynblaarrooihout (Ochna serrulata) is 'n boom wat voorkom van die suidelike Wes-Kaap tot in KwaZulu-Natal en Gauteng. Die boom kom meer voor as 'n struik asook Eswatini en Lesotho. Die blomme is geel, welriekend en ongeveer 2 cm in deursnee.
Die boom se FSA-nommer is 479.1https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook
Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
serrulata Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika