Hlohlolwane is 'n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Hlohlolwane waar die dorp Clocolan se swartmense gewoon het. Volgens die 2001-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 15 275 gehad.2001-sensus (Hlohlolwane)

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat