'n Erfenishulpbron is 'n plek, 'n voorwerp of 'n onaantasbare erfenis van kulturele belang vir huidige en toekomstige geslagte. Erfenishulpbronne in Suid-Afrika word bestuur en beskerm in gevolge van die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999).

Wetgewing in Suid-Afrika Die Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap (SAEHA) is 'n statutêre organisasie wat gestig is onder die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999) as die nasionale administratiewe liggaam wat verantwoordelik is vir die bewaring van Suid-Afrika se kulturele erfenishulpbronne. Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap - "Wetgewing" , afgelaai 16 Mei 2012

Bewaringskategorieë volgens die Wet op Nasionale Erfenishulpbronne Nasionale erfenisterreine en Provinsiale erfenisterreine Beskermde gebiede Voorwaardelike beskerming Erfenisregisters Erfenisgebiede Erfenisvoorwerpe Strukture ouer as 60 jaar Begraafplase en grafte Fossiele (paleontologie) Rotskuns Argeologie Beheer op die uitvoer van erfenisvoorwerpe Ontasbare erfenis Historiese skeepswrakke en kulturele erfgoed onder water Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap - "Bewaringskategorieë" , afgelaai 16 Mei 2012

Sien ook Nasionale erfenisterreine van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap

Eksterne skakels Suid-Afrikaanse Erfenishulpbronagentskap Erfenis Suid-Afrika Die Erfenisstigting SAEHA Lys van erfenisterreine en erfenisregisters in Suid-Afrika SAEHA Databasis vir erfenisterreine, voorwerpe en skeepswrakke in Suid-Afrika

Bronnelys Wet op Nasionale Erfenishulpbronne (25/1999)

Verwysings

Kategorie:Erfenishulpbronne in Suid-Afrika Kategorie:Kultuur Kategorie:Regering van Suid-Afrika