duimnael|regs|250px|Soldeerdraad vir elektronika duimnael|regs|250px|Soldeerstrokies vir juweliersware duimnael|regs|250px|Soldeerwerk op 'n gedrukte stroombaan. duimnael|regs|250px|Soldeerwerk op gebrandskilderde glas duimnael|regs|250px|Soldeerpasta gedruk op 'n gedrukte stroombaan
Soldeersel is 'n metaal allooi, met 'n lae smeltpunt, wat gebruik word om twee of meer metaaloppervalktes, met 'n hoër smeltpunt, aan mekaar vas te heg.
Verskillende Soorte Soldeersel Soldeersel is beskikbaar in verskeie vorms: Soldeerdraad Soldeerpasta Soldeerstawe Soldeerstrokies Soldeerblokkies Gevormde soldeersel
Gebruike Soldeersel word algemeen gebruik in die maak van juweliersware, ammunisie, elektronika, gebrandskilderde glas, metaal tuinmeubels, asook in loodgieterswerk.
Sien ook Elektronika Metallurgie Allooi Woods-metaal
Bronnelys The Basics of Soldering (1993). Outeur: Armin Rahn. Uitgewer: Wiley-Interscience.
Eksterne skakels Solder Alloy Information How to Solder
Kategorie:Elektronika Kategorie:Metallurgie