Newcastle is ná Sydney die tweede grootste nedersetting in die Australiese deelstaat Nieu-Suid-Wallis. Newcastle het 'n bevolking van sowat 348 539 en is in 1804 gestig. Dit was een van die Australiese gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 2009 en ook tydens die Rugbywêreldbeker 2027 sal hier wedstryde aangebied word.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Nieu-Suid-Wallis