duimnael|links|Gesoute sprotte (Sprattus sprattus).
Die sprot (Sprattus sprattus) is 'n vis wat in Europa voorkom en deel is van die haringfamilie Clupeidae. In Engels staan die vis bekend as die Sprat.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron
Kategorie:Beenvisse