Joshua Ryan Hutcherson (* 12 Oktober 1992 in Union, Kentucky, VSA) is 'n Amerikaanse akteur. Hy het professioneel begin in die vroeg 2000's en het veral gewild geraak onder jong gehore na sy rol in die Hunger Games-flieks en die rolprentweergawe.

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse filantrope