Mercè Rodoreda i Gurguí (Barcelona, ​​10 Oktober 1908 - Girona, 13 April 1983) was 'n Katalaanse skrywer.

Sy word as die belangrikste naoorlogse Katalaanse skrywers beskou. Haar roman La plaça del diamant is die beroemdste Katalaanse roman ooit en is sedert die eerste uitgawe in 20 tale vertaal. Dit word ook as die beste roman oor die Spaanse Burgeroorlog beskou.

Romans Sóc una dona honrada? (1932). Del que hom no pot fugir (1934). Un dia en la vida d'un home (1934). Crim (1936). Aloma (1938). La plaça del Diamant (1962). El carrer de les Camèlies (1966). Jardí vora el mar (1967). Mirall trencat (1974). Quanta, quanta guerra... (1980). La mort i la primavera Barcelona (1986). Isabel i Maria (1991).

Kategorie:Spaanse digters Kategorie:Spaanse dramaturge Kategorie:Spaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1983