Die Pensstreep-blaasop (Arothron inconditus) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom tussen Knysna en Oos-Londen voor. In Engels staan die vis bekend as die Bellystriped puffer.

Voorkoms Die vis het swart strepe van bo die anale vin tot by die ken en daar is 'n swart vlek by die anus. Die vis word tot 40 cm lank.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel Arothron inconditus by FishBase

Kategorie:Beenvisse