Shaw se pas (Shawspas) is 'n bergpas in die Wes-Kaap in die Kleinrivierberge op die R320-streeksroete suid van Caledon op die pad na Hermanus. Die pas bereik 'n hoogte van 366m en 'n maksimum helling van 1:17.

Sien ook Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Bergpasse van Suid-Afrika Kategorie:Wes-Kaap