Die jaar 574 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure Koning Cleph van die Langobarde word deur een van sy slave vermoor. Dit is die begin van 'n tydperk van tien jaar sonder koning. Die hertoë kry die mag en maak hulle onafhanklik. Langobardiese hertoë val die Frankiese koninkryk Boergondië aan en plunder die dal van die Rhône.
Geboortes
Sterftes 7 Julie – Pous Johannes III, die 61ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
Verwysings
Kategorie:6de eeu