Die jaar 576 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Korea Koning Chin-hung van Suid-Korea stel die Hwa Rang tradisie van vegsport in. Italië Onafhanklike Langobardiese magte onder hertog Faroald verower Nursia en Spoleto in sentraal Italië en stig die hertogdom Spoleto. Spoleto kry 'n Ariaanse biskop. Suidelik van Spoleto stig magte onder Zotto die hertogdom Benevento.
Geboortes
Sterftes
Verwysings
Kategorie:6de eeu