Die jaar 568 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure Die Frankiese generaal Eunius Mummolus verslaan die Lombarde in Suid-Gallië. Nadat die Langobarde en die Aware saam die Gepide vernietig het voer Alboin die Langobarde deur die Alpe die noordooste van Italië binne.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Kategorie:6de eeu