Suster Warwara Jakowlewa (Russies: Варвара Яковлева; oorlede 18 Julie 1918) was ’n non van die Russies-Ortodokse Kerk in die klooster van groothertogin Elisabeth Fjodorowna. Sy is saam met die groothertog en ander adellikes deur die Bolsjewiste vermoor.

Die Russies-Ortodokse Kerk het haar later tot heilige verklaar. Haar feesdag is op 18 Julie.

Sien ook Lys van Russiese heiliges

Eksterne skakels Mager, Hugo (1998). Elizabeth: Grand Duchess of Russia. Carroll and Graf Publishers. 20px Hierdie artikel is vertaal van die Engelse Wikipedia

Kategorie:Russiese heiliges Kategorie:Sterftes in 1918