Odisha (Oriya: ଓଡ଼ିଶା, oṛiśā, [oˈɽisa], ), tot in 2011 amptelik Orissa, is 'n deelstaat in die ooste van Indië, aan die Golf van Bengale. Die hoofstad en grootste stad is Bhubaneswar. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 42 miljoen in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 155 820 km². Naas die ampstaal Oriya word veral Ho, Moendari en Santali in die deelstaat gepraat. duimnael|links|250px|Skets van die benede-Mahanadi- en Brahmaniriviere wat konvergeer op die kusdorpe Dhamra en Paradeep

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf