Tsitsikamma beteken 'plek van baie water'. Dit kan na een van die volgende verwys:

Tsitsikamma (streek), die oostelike deel van die Tuinroete tussen Knysna en Humansdorp. Tsitsikammaberge, bergreeks wat van die Wes-Kaap na die Oos-Kaap strek. Tsitsikammarivier, mond in die see uit. Tsitsikamma Nasionale Park, vorm deel van die Tuinroete Nasionale Park