Die Tronkdikkop (Caffrogobius gilchristi) is 'n vis wat endemies is aan Suider-Afrika en vanaf Kaapstad tot aan die noordkus van Mosambiek voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Prison goby.
Voorkoms Daar kan tot 16 vertikale swart strepe oor die lyf wees; gewoonlik in pare en onderbreek op die sylyn. Die vis word tot 15 cm groot.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Caffrogobius-gilchristi.html
Kategorie:Beenvisse