Göttingen 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px Nedersakse Koördinate Stigting (eerste verwysing) 953 Stadstatus 1230 Oppervlakte: - Totaal 116,89 vk km Hoogte bo seevlak 150 m Bevolking: - Totaal (31 Desember 2011) 116 052 - Bevolkingsdigtheid 993/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Rolf-Georg Köhler (SPD) Amptelike Webwerf goettingen.de
Göttingen is 'n stad in die suide van die Duitse deelstaat Nedersakse met 'n bevolking van 116 052 in 2011. Göttingen het 'n lang tradisie as universiteitstad en is die setel van talle akademiese en navorsingsinstellings.
Ná Hannover, Brunswyk (Braunschweig), Osnabrück, Oldenburg en Wolfsburg is Göttingen die sesde grootste stad in Nedersakse. Die stad was tot in 1964 selfregerend en is daarna by die distrik Göttingen ingesluit. Dit fungeer as dié stad se administratiewe setel, maar geniet tegelykertyd nog alle voorregte van selfregerende stede.
Verwysings