Achilles '29 is 'n Nederlandse amateur sokkerspan in Groesbeek, wat in die Eerste divisie speel. Na hulle promosie in 2013 is Achilles die eerste Nederlandse amateurspan om in die Eerste divisie te speel. Hoewel Groesbeek net 'n klein dorpie is, het dit twee spanne wat 'n groot rol in Nederlandse sokker speel. As gevolg hiervan is daar sterk mededinging tussen Achilles '29 en hulle dorpsgenoot, De Treffers, wat in die Topklasse speel.

Erelys duimnael|links|250px|Kampioen Topklasse seisoen 2012/13

Amateurkampioen Nederland (1) 2012 (naaswenner (1): 2013) Topklasse Sondag (2) 2011/12, 2012/13 (naaswenner (1): 2010/11)

Kategorie:Berg en Dal Kategorie:Nederlandse sokkerklubs