Gouritsmond (voorheen ook bekend as The Fisheries en Avondrust en vandag ook as Gouritsriviermond en Die Mond) is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Gouritsmond val in die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit, onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit. Die Gouritsrivier mond hier uit in die Indiese Oseaan. Die "mond" is 'n gewilde hengelplek.
Sien ook Fransmanshoek Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap