Die Rooitjortjor (Pagellus natalensis) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom, noordwaarts vanaf Port Elizabeth. In Suid-Afrikaanse Engels staan die vis bekend as Red tjor-tjor en wêreldwyd as Natal pandora.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006.
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Pagellus-natalensis.html http://eol.org/pages/220104/overview
Kategorie:Beenvisse