Kalemie (voorheen bekend as Albertville in Frans en Albertstad in Nederlands) is 'n stad in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Dit lê op die oewer van die Tanganjika-meer.

Kategorie:Nedersettings in die Demokratiese Republiek die Kongo