Johannes Daniël Brewis (1920-2007), beter bekend as Hansie Brewis, was 'n Springbokrugbyspeler.30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. Hy was die losskakel in tien toetse, waarvan die Springbokke almal gewen het. Van 1949 tot 1953 is hy as die voorste losskakel in die wêreld beskou. Sy bynaam, "Kiewiet", was hy aan sy skraal bene en ratse voetwerk op die veld te danke.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013,
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2007