Eau Claire 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px Wisconsin County Eau Claire, Chippewa Koördinate Oppervlakte: - Totaal 83,8 vk km Hoogte bo seevlak 240 m Bevolking: - Totaal (Stad en county 2010) 65 883 - Bevolkingsdigtheid 786,2/vk km - Metropolitaanse gebied 161 151 Tydsone CST (UTC -6) Somertyd: CDT (UTC -5) Klimaat - Tipe Kontinentale klimaat - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 6 °C - Gem. temp. Januarie/Julie -9,5 / 22 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 800 mm Stadsbestuurder Dale Peters Amptelike Webwerf eauclairewi.gov duimnael|links|Emery Street Bungalow District duimnael|links|Die Sarge Boyd Bandshell in Owen Park is gelys op die Nasionale Register van Historiese Plekke. Eau Claire is 'n stad in Wisconsin, Verenigde State, aan die Chippewarivier. Dit is 'n universiteitstad en 'n belangrike mark vir landbouprodukte met 'n verskeidenheid nywerhede. Die stad het 65 883 inwoners (2010).
Kategorie:Nedersettings in Wisconsin