Die jaar 602 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 2de jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Phokas vermoor keiser Mauricius en maak homself keiser. Onder Phocas begin opnuut 'n oorlog teen die Sassanidiese Perse, maar hy verswak sy eie posisie deur die kundige generaal Narses tereg te stel.

Geboortes Xuanzang - Chinese reisiger en Boeddhistiese geleerde.

Sterftes 27 November – Mauricius, keiser van Bisantium (* 539)

Verwysings

Kategorie:7de eeu