Babanango is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die R68-provinsiale pad gaan deur die dorpie wat ongeveer 60 km noordwes van Melmoth is. 'n Berg (1 253 m bo seevlak) met dieselfde naam kyk op die dorpie af.

Distrik Die distrik is 1 500 km2 groot en die grasveld is ideaal vir bees- en skaapboerdery.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Bron

Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal