Berea is 'n voorstad van Durban, Suid-Afrika aan die noordelike kant van die stad wat oor die stadskern en die Indiese Oseaan uitkyk. Berea is ook die kollektiewe naam vir die voorstede in die gebied.Lonely Planet South Africa, Lesotho & Swaziland deur James Bainbridge Dit word beskryf as die area tussen die Universiteit van KwaZulu-Natal se Howard College-kampus en die Burmanbos-natuurreservaat.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Durban