Die jaar 867 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 67ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Basil I van Bisantium word keiser deur sy dronk voorganger en weldoener te vermoor. Die sinode van Konstantinopel ekskommunikeer Pous Nicolaas I. Die sendelinge van die Slawiese volke sints Cyrillus en Methodius, besoek Pous Adrianus II en kry toestemming om Slawies pleks van Latyn in die heilige rites te gebruik. 14 Desember – Pous Adrianus II volg Pous Nicolaas I die Grote op.

Geboortes

Sterftes 23/24 September – Michael III, keiser van die Bisantynse Ryk (* 840). 13 November – Pous Nicolaas I die Grote, die 105de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±820).

Kategorie:9de eeu