duimnael|regs|300px|Min. Eric Louw was van die algemene verkiesing in 1938 tot en met sy uittrede uit die politiek op 31 Desember 1963 25 jaar lank LV vir Beaufort-Wes.
Beaufort-Wes was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910 ná Uniewording op 31 Mei daardie jaar.
Bronne Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
Kategorie:Politiek van Suid-Afrika Kategorie:Verenigde Party Kategorie:Volksraadskiesafdelings